'n Luukse, privaat dubbelverdieping Lodge, ideaal vir gesinsuitstappies en wildjag.

Uit die stad en in die Rus

RusteVeld Lodge is gelee 45km noord van Thabazimbi in die Sentrum Distruk. In 2016 is die Lodge gebou nie net vir die doel van jag nie, maar ook om vir gesinne die geleentheid te bied om in die bos te kuier en die natuur te ervaar.

Die benadering tot jag is een wat vir die jagter die vryheid gee om self rond te beweeg en ‘n ware jagondervinding te hê wat hy met trots kan deel met sy vriende.

Die dubbelverdieping lodge met slaapplek vir 7 persone, asook ‘n groot lapa, is ideaal vir gesinne en vriende om saam die bosveld met al sy diere en geluide te kuier.

Gaste is ook welkom om hulle motorfietse saam te bring om sodoende hulle onderving verder te verbeter.

Ons nooi u uit om hierdie stukkie Bosveld te kom ervaar.

Verblyf

Spesiaal gestig vir gesinsuitstappies en wildjag. RusteVeld Lodge verwelkom sy gaste enige tyd van die jaar, 24 uur, 7 dae per week.

– Lodge –

Slaap 6

3 x Slaapkamers

3 x  Badkamers (Slegs Stort)

Oopplan kombuis en eetkamer

Stoep

Groot Buite Eettafel

Stoele

– Buite –

Braai Area

Voedsel voorbereidings gebied

Boma + Brandhout

Kraan Water / Wasbak

Buite Stort

– Rookbeleid –

RusteVeld Lodge het ‘n streng rookbeleid in die huis.

Al ons gaste is welkom om buite te rook, gebruik asseblief ons asbakke wat ons in die buite vermaaklikheidsgebied / boma geplaas het.

Buite seisoen tariewe.

Augustus 2017 tot April 2018

Maandag tot Donderdag

R600 Per Nag

Prys vir die hele huis

Maksimum 6 persone

Minimum 2 nagte

Skoonmaakdienste –

R250 per dag

In Klok Tyd: 14:00 nm

Uit Klok Tyd: 10:00 vm

Vrydag tot Sondag

R1200 Per Nag

Prys vir die hele huis

Maksimum 6 persone

Minimum 2 nagte

Skoonmaakdienste –

R250 per dag

In Klok Tyd: 14:00 nm

Uit Klok Tyd: 10:00 vm

50% besprekings deposito – Balans betaalbaar in kontant voor vertrek.

Jagseisoen

Mei 2018 tot Augustus 2018

Maandag tot Sondag

R2400 Per Nag

Prys vir die hele huis

Maksimum 6 persone

Minimum 2 nagte

Jagfooi ingesluit

Slagterfooi ingesluit

Koelgeriewe ingesluit

Hout

Skoonmaakdienste –

R250 per dag

In Klok Tyd: 14:00 nm

Uit Klok Tyd: 10:00 vm

R1500 Deposito per bespreking – Saldo betaalbaar in kontant voor vertrek.

Gallery

Kontak Ons

GPS KOöRDINATE:

24°15'9" S | 27°16'8" E

Adres:

RusteVeld Lodge Plaas Reenpan KQ 60 Sentrum, Thabazimbi

Kontak Nommer:

+27 (0) 83 967 7216

Epos:

info@rusteveld.co.za

360 Virtuele Toer

Neem ‘n 360 virtuele toer deur ons lodge.

Skakel oor na volle skerm deur op die vierkant regs in die onderstaande venster te klik of klik HIER om die toer op Google Maps te sien.

Klik / raak en sleep om rond te kyk en gebruik die pyltjies en / of die muis om in verskillende rigtings te beweeg.

Copyright © 360 Virtual Tour by  VRTLY (PTY) LTD & Designed by  GRAFFITI MONSTERS WEB DESIGN